Konnekteer met Theodore

Hier kan jy sy nuutste produkte koop, hom bespreek vir jou geleentheid of laai sy volle biografie af.

for bookings contact

Olivia Gildenhuys

All Star Productions

Cell: 083 227 3658

Fax: 086 579 0566

www.emoadamslive.co.za

Theodore jantjies is gebore en getoe in Heidelberg, in die WesKaap, waar hy ook sy skooljare voltooi het.

Hy gaan swot Drama by Northlink Kollege, n Sateliet kampus vir Pretoria Technikon, waar hy aangewys is as die Beste student.

Hy Begin sy eerste TV werk in die seep “Scandal”. n Oudisie af by die seep “7de Laan” het daarna gevolg en hy vertolk nou al vir 5 Jaar die rol van die karakter “Xander Meintjies”

SUIDOOSTER-FESS en KKNK-FEES 2010 en 2011 speel hy in die uiters suksesvolle produksie genaamd “VASELINETJIE”, waarin hy ook vir n Kanna benoem is by KKNK vir sy rolle as vaselinetjie se ‘Oupa’ en die gangsta ‘Juice’

In 2011 wen hy die landswye FIESTA Toekenning vir BESTE BYSPELER vir sy rolle in Vaselinetjie.

By die 2012 WOORDFEES speel hy weer in Vaselinetjie wat n record bywoning by die SPIER OPELUG TEATER gehad het.

Hy geniet on motiverings praatjies te hou by skole asook jeug groupe en glo om terug te ploeg in die gemeenskap.

Theodore on

featured video

KKNK Rudi Stroebel Interviews Theodore Jantjies

Prestasies en toekennings

2011

7de Laan

vertolk die rol “Xander Meintjies”

2010 - 2011

Vaselinetjie

Rol in die uiters suksesvolle produksie

2011

Fiesta Toekenning

Beste byspeler - Vaselinetjie